Hou jy van geskeer of nie? Skeer/wax jy self? Jeuk dit nie as dit weer uitgroei nie?
As jy ‘n vrou is, kry jy ‘n orgasme deur penitrasie, of gewoonlik net deur klitorale stimulasie?
Hou jy van geskeer of nie? Skeer/wax jy self? Jeuk dit nie as dit weer uitgroei nie?
As jy ‘n vrou is, kry jy ‘n orgasme deur penitrasie, of gewoonlik net deur klitorale stimulasie?
Ek en my vrou is terug van ‘n lekker vakansie op Margate. Dis wat lekker is van boer, jy kan gaan as die skole aan is en die plek nie so besig is nie. Dan hoef mens nie ure te staan en wag vir jou dop by die bar nie.
Volgende vrae:
Is onderwater seks iets wat net in Showgirls gebeur, of is dit moontlik om seks te hê in die swembad of in die see of in die bad? Die keer of wat wat ons dit probeer het, was alles net te droog en dan werk dit net nie (al is alles onder water).
Was een van julle al by ‘n nude beach?
O ja, weereens, as jy te skaam is om onder jou gewone naam te antwoord, gebruik asb ‘n skuilnaam of anoniem of iets.
Wat is jou grootste fantasie? Waaraan dink jy as jy die mielie vryf, of die koekie kielie?
Persoonlik het voyeurisme dit nog altyd vir my gedoen. Ek droom dat ek besig is om ‘n girl in die stort of wat kaal swem af te loer. Ek het al deur die jare ‘n slag of wat per ongeluk so iets gesien, en dit draai my vreeslik aan om daarna terug te dink. Veral die kere wat dit iemand was wat ek geken het. Een so ‘n keer was ‘n slag toe ‘n paar vriende gaan swem het in ‘n plaasdam op ‘n buurplaas. Ons was 4, waarvan 1 ‘n vriendin was. Na die tyd het ons sommer daar in die bakkie sit en aantrek, voor ons na die volgende buurplaas toe is vir ‘n braai. Eers die ouens, en toe die girl. Toe sy aantrek staan ek toe nog langs die bakkie en trek my sokkies en skoene aan, naby genoeg om alles te kon sien. Ek dink nie sy’t geweet nie, maar sy’t nie rerig gelyk of sy omgee dat ek dalk kan sien nie.
‘n Ander slag ek nog op skool toe ‘n vriendin van my ouer suster kom kuier het op die plaas. Hulle het topless getan langs die swembad, want hulle het gedink ek leer vir eksamen en sal nie buite kom nie. Toe ek ‘n slag deur die venster loer wat hulle maak, toe is die vriendin net mooi besig om haar broekie uit te trek, om ‘n deurtrekker aan te trek om nog beter te kan tan. Sien toe ook sy is nie ‘n regte rooikop nie.
Ek fantaseer baie oor seks met my vrou in die buitelug. Om kaal te gaan swem in ‘n dam en dan daar langsaan seks te hê. Of om te gaan perdry in die veld en dan op ‘n oop grasveld te stop en dit net daar te doen. Prakties is dit meestal nie uitvoerbaar nie. Fantasie dink nie aan sand en gras wat oral is nie. Fantasie is net nie altyd so prakties nie, en moet maar soms net fantasie bly.