Archive for Januarie, 2008

Eerste vraag

Januarie 31, 2008

Hoeveel keer ´n week het jy gemiddeld seks?  En noem asb of jy getroud is of nie.

Ek vra die vraag omdat ek en my vrou soms vassit oor wat redelik is hier.  Na ons nou al ´n paar jaar getrou is lyk dit vir my ek wil baie meer seks hê as sy.  My drange is ten minste so 3 keer ´n week.  Maar as ek niks inisieer nie lyk dit of sy vir weke sonder seks tevrede sal wees.  Opinies?

Vrae moet gevra word

Januarie 31, 2008

Nou ja, hier gaat ek.  Ek het vrae, so ek gaan hulle vra.  Dis die tipe vrae wat jy nie kan vra vir iemand wat jy ken nie, so ek gaan hulle maar hier vra, vir vreemdelinge.  Hierdie ding gaan net werk as jy hier lees en deelneem.  Ek is redelik seker ek ken jou nie, so los asb jou gedagtes sonder voorbehoed.  Jy kan dit selfs anoniem doen as jy wil.

Meer oor myself, netom die ys eers te breek.  Ek het ´n paar jaar terug begin boer op een van my pa se plase, is bietjie meer as 2 jaar al getroud, en het baie vrae oor seks.  So help my uit.  Die eerste vraag sal binnekort volg.

Hello world!

Januarie 31, 2008

Welcome to WordPress.com. This is your first post. Edit or delete it and start blogging!


Design a site like this with WordPress.com
Spring weg