Skeer

By beginnerboer

Hou jy van geskeer of nie?  Skeer/wax jy self?  Jeuk dit nie as dit weer uitgroei nie?

As jy ‘n vrou is, kry jy ‘n orgasme deur penitrasie, of gewoonlik net deur klitorale stimulasie?

2 Responses to “Skeer”

  1. Da Mario Says:

    ROFL!! :lol:
    Lyk nie asof die dames eintlik belang gestel het om jou te antwoord nie….
    So kom ek help jou gou.
    Maklik 80% van girls skeer, van wie die helfte miskien sal wax. As sy alles afskeer gaan dit jeuk as dit uitgroei, nie aanbeveelbaar nie, so as sy nie wil wax nie, moet sy sake net kort hou, nie so glad try skeer soos jy jou baard nie. As sy niks soek nie, dan moet sy maar wax. Laat sy professioneel laat doen en herinner haar om ‘n pynpilletjie of twee te laat sluk so uur voor haar afspraak.
    Girls kry orgasms op beide wyses met verskillende sensasies. En hulle sal dit veelvuldig ook kry as jy weet wat jy doen.

  2. neidmaaier Says:

    ek sal laaik om n girl te skeer, verkieslik n bruin of swart girl….

Leave a Reply