Wat is jou grootste fantasie? Waaraan dink jy as jy die mielie vryf, of die koekie kielie?
Persoonlik het voyeurisme dit nog altyd vir my gedoen. Ek droom dat ek besig is om ‘n girl in die stort of wat kaal swem af te loer. Ek het al deur die jare ‘n slag of wat per ongeluk so iets gesien, en dit draai my vreeslik aan om daarna terug te dink. Veral die kere wat dit iemand was wat ek geken het. Een so ‘n keer was ‘n slag toe ‘n paar vriende gaan swem het in ‘n plaasdam op ‘n buurplaas. Ons was 4, waarvan 1 ‘n vriendin was. Na die tyd het ons sommer daar in die bakkie sit en aantrek, voor ons na die volgende buurplaas toe is vir ‘n braai. Eers die ouens, en toe die girl. Toe sy aantrek staan ek toe nog langs die bakkie en trek my sokkies en skoene aan, naby genoeg om alles te kon sien. Ek dink nie sy’t geweet nie, maar sy’t nie rerig gelyk of sy omgee dat ek dalk kan sien nie.
‘n Ander slag ek nog op skool toe ‘n vriendin van my ouer suster kom kuier het op die plaas. Hulle het topless getan langs die swembad, want hulle het gedink ek leer vir eksamen en sal nie buite kom nie. Toe ek ‘n slag deur die venster loer wat hulle maak, toe is die vriendin net mooi besig om haar broekie uit te trek, om ‘n deurtrekker aan te trek om nog beter te kan tan. Sien toe ook sy is nie ‘n regte rooikop nie.
Ek fantaseer baie oor seks met my vrou in die buitelug. Om kaal te gaan swem in ‘n dam en dan daar langsaan seks te hê. Of om te gaan perdry in die veld en dan op ‘n oop grasveld te stop en dit net daar te doen. Prakties is dit meestal nie uitvoerbaar nie. Fantasie dink nie aan sand en gras wat oral is nie. Fantasie is net nie altyd so prakties nie, en moet maar soms net fantasie bly.
February 1, 2008 at 10:39 nm
Eers het ek gedink jy is net ‘n gewone ou wat nie genoeg steek kry nie. Maar nou…
Jy klink vir my al meer na ‘n pervert. ‘n Slymerige slak. Nou weet ek ook sommer hoekom jou vrou nie in jou belangstel nie.
Sies, man! Jy is getroud! Sies!
Ek en Frik Yster het eenkeer ‘n slak gevang wat met uitpeul ogies deur die badkamervenster na ons vrouens geloer het terwyl hulle stort by ‘n kampeerplek. Toe ons met hom klaar was, kon hy nie meer loop of sien nie. Sy ribbes was ook moer toe. Al sy vingers was uit lid uit getrek. Hy het geskreeu soos ‘n maer vark. Toe moes hy nog verby al die ander bikers na die hek toe sukkel. Die polisie het kom keer en die ambulans het hom bewusteloos voor die hek opgelaai.
Die saak het lank in die hof ook gedraai omdat die slak tot ‘n pappery gedonner was. Ek dink die slak het nooit weer probeer afloer nie.
Gooi ‘n kombers op die gras. Geniet dit. Moenie afloer nie, moenie perv nie en behandel alle vrouens met respek.
Bikers het partykeer ‘n slegte naam as hulle hand uit ruk, maar ‘n afloerder met sy perverse uitpeulogies het geen respek by niemand behalwe sy eie slymerige soort nie.
February 3, 2008 at 8:57 vm
Gert ek stem… ek het eers gedink die man soek opreg hulp en advies maar dit begin my laat dink die vent soek n goeie klap!!
February 4, 2008 at 10:59 vm
Hokaai. Daar is darem ‘n verskil tussen fantasie en uiting gee daaraan. Natuurlik is dit verkeerd om mense af te loer, en verdien dit selfs ‘n opstopper of 2. Dit skend mense se privacy sonder hulle toestemming. Om net daaroor te dagdroom is iets anders. Jy het tog sekerlik al ‘n slag of wat gefantaseer oor some or other ander celebrity. Dit beteken nie jy gaan jou vrou verneuk met ‘n ander vrou nie.
February 4, 2008 at 4:19 nm
OK, maar JY het die volgende geskryf:
Persoonlik het voyeurisme dit nog altyd vir my gedoen…
Veral die kere wat dit iemand was wat ek geken het…
As voyeurisme dit “nog altyd vir jou gedoen het”, klink dit in elk geval vir my asof jy uiting aan jou fantasie gee en afloer. Of wat?
February 4, 2008 at 4:21 nm
Hey, ek het al geleer dat ons almal een of ander “doring in die vlees het”. Gertgariep en Triston, julle s’n is dalk nie so “sosiaal onaanvaarbaar” nie, of dalk nog nie bekend nie, maar die Here treur oor ons almal s’n en wil ons daaruit bevry!
Help die outjie reg deur hom te wys op sy “doring”, maar sleg sê? …
February 4, 2008 at 4:40 nm
OK.
Haai nee, BeginnerBoer. Los eerder die afloerdery nog voordat jy daarmee begin of aanhou. Dit is verkeerd om af te loer, jong. As jy ‘n meisie afloer, gaan sy skaam, verneder en van haar privaatheid gestroop voel. As jy gevang word, kan jy in die moeilikheid beland.
Spandeer jou energie aan jou vrou. Maak haar gelukkig. Jy is mos getroud? Vat ‘n piekniekmandjie vol kos waarvan julle albei hou en ‘n kombers plaasdam toe. As julle daar op die kombers begin vry en…, maak net seker niemand sien julle nie. Jy wil nie dat die bure en al die plaaswerkers jouself en jou vrou sien terwyl julle woeps waps daar nie.
February 4, 2008 at 5:09 nm
swartwitpens ek begin dink jy jag my… lol.. ek weet nie waar ek iemand sleg gese het nie… maar ek was al in die posiesie waar iemand my so beloer het en sommer nie daar gestop het! so nee ek gaan nie my woorde aan die boerman verander, as ek eenige iemand, self my eie seun, met sulke giere ontmoet sal ek hulle warm klap.
ek is nie sonder voute, infact ek het n hele lot van hulle, onder andere het ek nie een oomblik se geduld vir pervets of enige ander man wat n vrou op eneige manier te na kom emosioneel of sexueel (vrek my spelling het my nou verlaat) ek dra ook geen vergifnes in my hart vir hulle nie.
as dit die geval is dat boerman homself sleg verkeerd uit gedruk het kan ek dit moontlik verstaan… maar dit blyk my nie so nie. hy se dan self:
“Persoonlik het voyeurisme dit nog altyd vir my gedoen. Ek droom dat ek besig is om ‘n girl in die stort of wat kaal swem af te loer. Ek het al deur die jare ‘n slag of wat per ongeluk so iets gesien, en dit draai my vreeslik aan om daarna terug te dink.”
dit is nie n geval van “haal eers die balk uit jou eie oog” nie, ek het my voute maar my voute stel niemand se privaatheid en mens wees op die spel nie.
gaan lees my blog n slag voor jy my veroordeel! die hele ding van voor tot agter dan se jy vir my dat ek mense judge!! die eenigste ding wat ek op judge is oneerlikheid in mense… ek is ek voute en al! en alle mense het n reg om te lewe… maar sekere ding is net plain nie reg nie!
February 4, 2008 at 5:22 nm
Boerseun, dit lyk my wragtig jy kry heeltemal te min seks by jou vrou en jy sal ‘n plan moet begin maak. Daar is hoeka ‘n gesegde wat vertel dat die ouens wat die meeste daaroor praat juis hulle is wat die minste daarvan kry.
Miskien moet jy eerder die tyd wat jy gebruik om hier seksvrae uit te dink, vat en jou vrou ‘wine and dine’ en bed toe sleep. As sy na twee jaar al nie meer lus is vir jou nie, dan sien ek vir jou swarigheid as daar eers die dag kinders is.
Dan, oor ons ‘fantasies’ – hoe kan jy nou wil he ons moet ons seks fantasy hier kom uitlap? Dis tog immers ‘n fantasy wat mens in jou kop het terwyl jy seks met jou partner het. Die fantasy maak juis die seks warmer, maar as ek nou vir jou moet vertel wat myne is, sal ek dalk nie die guts het om ooit weer my gesig hier op die blogs rond te wys nie.
En net vir die rekord – om ‘n fantasy te he, beteken nie jou partner is nie goed genoeg nie; dit sit net so ‘n ekstra woema in alles!
February 4, 2008 at 8:21 nm
Ek is mal oor loer. Loer is lekker. Mens doen mos nie kwaad deur te loer nie.
February 5, 2008 at 11:07 vm
eish…tjomma jy moet ophou rondloer en begin focus on the task at hand…as jou gedagtes of nog erger,jou ogens eers begin dwaal,dan gan jy dit nie maak nie (en dalk net hard gemoer word daarby – goeie storie Gert Gariep).Dalk sal dit help as jy bietjie ophou dagdroom en draad trek en so bietjie vir jou vrou vra WAARVAN HOU sy en WAAROOR DROOM sy…
February 6, 2008 at 1:57 nm
Nee vokit julle, gee die man ‘n kans, donnir. Almal het fantasies, maar almal noem dit nie net so ydelik op hul blog nie.
Ek stem met Berus, loer is lekker. Kyk is mos vry…
February 7, 2008 at 10:20 vm
Lees die menu maar eet by die huis…
Almal van ons het al uitdrukking – sit n vlag oor haar kop en doen dit vir jou land – gehoor, veral toe die land nog die moeite werd was.
Is dit nie ook maar voyeurisme nie, die chick is soooo lelik ek kry wat ek soek, maar ek sal van n ander “droom” terwyl ek dit doen. Of, die situasie is nou nie eintlik die mees condusive op daai stadium nie, so jy droom bietjie om die storie aan die gang te kry. solank jy op die ou einde vrede in jou hart het oor wie die girl is en wat sy daar soek – droom kan niemand skade doen nie – is soms nogal – bevrydend!!!!!!!!!!!
R
February 7, 2008 at 12:33 nm
“….‘n slag of wat per ongeluk so iets gesien….”
Yea right.
February 7, 2008 at 4:23 nm
Boer, ek dink jy is heel normaal, moenie worry as die ander se jy is ‘n perv nie! Maar Sonkind is reg, ek gaan ook nie my fantasies hier blootle nie. Ons IS anoniem, maar ook nie SO anoniem dat ek my slaapkamersake hier gaan bespreek nie. Maar fantasies is in my mind goed vir bietjie ekstra oemf.
February 10, 2008 at 7:28 vm
Boendoe, ek dink ook darem nie ek is ‘n vreeslike perv nie. Julle moenie so bang wees vir anoniem wees nie, gebruik ‘n heel ander naam as jy wil. Ek wil graag hoor wat julle regtig dink, eerder as wie dit dink.
February 12, 2008 at 10:05 vm
Boer waar is jy nou heen dat dit so stil is hier. Ek hoop nie jy het jou deur die koekerige antiloerders laat afskrik nie.
February 13, 2008 at 2:26 vm
Bertus, die beginnertjie is besig om te loer hoe dit is om te boer.
Toe dan nou jong, Beginnerboer, vertel die mense hier wat jy gesien het met die loerdery tussen toe en nou.
Maart 13, 2008 at 6:12 nm
Triston
Ek weet nie daarvan dat ek jou “jag” nie. Jag veronderstel dat ek jou altyd looi op comments. Ek weet nie daarvan nie. Maar wat betref die opmerkng: ek het nie jou gejag of sleg gesê nie; bloot net dat ons nie moet veroordeel nie maar eerder die outjie moet reghelp as ons so reken (ander kommentare reken nie so nie :->)
So, relax! Ek comment ook maar net soos almal.
Maart 29, 2008 at 3:08 nm
gert gariep, jys n doos, jou vrou laaik dit waarskynlik as ander ouens haar kaalgat check, want jou slurpie is maar klein, en sy moet maar ander goete doen om haarself te plesier, dalk het sy en die ander girl mekaar onder die stort gedoen, dalk die dat die “slak” kom check het watter geluide hy hoor
April 22, 2009 at 10:46 nm
Dag se mense! Ek’s nuut hier, laaik al kla die site erg baie! Glo jul sal my ook dalk kan help? Ek en my verloofde is al 6 jaar saam en sukkel met vertroue tussen ons en wat sex aanbetref????? Die Liewe Vader het ons met 2 Pragtige kids geseen, ma kom net nie tot trou nie. Iets gebeur altyd van ha kant af wat dinge laat vererger tussen ons. Ek werk ver weg van die huis af nou vir die 1 ste keer om ha en my kids n’ beter lewe te gee. Het onlangs uitgevind 1 van ons famielie vriende kuier by ha terwyl ek myself afsloof ver ha. My sus het hul betrap ma da word gese! Niks het gebeur nie. Dis nie die 1 ste keer nie. Dit het al van tevore gebeur dat ons uit mekaar was vir 6 maande en land ma we op by mekaar. Sy blameer die duiwel omrede ons nie getroud is nie, ma hoe kan ek trou met vuil gedagtes wat ek heeltyd aan ha rondloppery dink? Ek’s 29 en glo darem nie so on aantreklik nie. Lyk meskien soos Shrek, nie so mooi nie ma so bleddie oulik. My kop hardloop heeltyd en dink aan al die ding. Ek vlieg terug SA toe die 1 ste en land die 2de. Weti wat ek gaan doen as ek ha moet face nie. Gee my goeie raad seblief. Ek vra elke dag vir God om ha te vergewe en bid vir krag om ha ook te kan vergewe. Ek’s vrek lief vir die girl van my en was vanplan om met ha nou te trou sodra ek terug was. Sy het ook ingestem, ma intussen het my sus ha met die vriend betrap. WAT NOU???????? Ek’s op facebook ook as jul wil sien hoe ek en my gesin lyk. Soek net Johan Botha 30 Wag op jul reply’s
April 28, 2009 at 4:41 nm
Johan, jy sal waarskynlik nie hou van my comment nie, en ek maak geen verskonings vir waarin ek glo nie, maar…
Dis eintlik presies waarom ek nog uit die oude doos (pun intended) is wat seks en die huwelik betref. Die feit dat julle seksueel aktief is en nie getroud is nie, help nie juis om die vertroue te bou nie. Inteendeel! Trouens, waarom sal sy/jy lojaal/getrou wees, julle is nog nie getroud nie. Die feit dat daar 2 kinders is, is nie dieselfde as “daardie papiertjie” tussen julle nie, al sê baie dis maar net ‘n papiertjie. Dis juis daardie papiertjie (en die Here se seën op wat reg is, wat maak dat ‘n mens 2 keer dink voor jy ontrou is. Maar solank daar geen papier is nie, hoekom sal ek getrou wees? Net omdat ek 2 kinders by die ou/meisie het. Deep down dink ‘n mens tog: “wat’s verkeerd; ek’s nog nie getroud nie!
Nr 1: kom tot trou!
Nr 2: stop die voorhuwelikse seks en vra die Here om julle te vergewe en julle “n nuwe toekoms saam te gee”. Jy sal haar ten volle moet vergewe want in ‘n sin kan jy haar nie blameer nie – julle is nie getroud nie. As sy nie wil verander nie; los en stap aan. Vergifnis is onvoorwaardelik.
If you love something, set it free. If it comes back to you, its yours; if it doesn’t, it never was.