Hoeveel keer ´n week het jy gemiddeld seks? En noem asb of jy getroud is of nie.
Ek vra die vraag omdat ek en my vrou soms vassit oor wat redelik is hier. Na ons nou al ´n paar jaar getrou is lyk dit vir my ek wil baie meer seks hê as sy. My drange is ten minste so 3 keer ´n week. Maar as ek niks inisieer nie lyk dit of sy vir weke sonder seks tevrede sal wees. Opinies?
Januarie 31, 2008 at 7:07 nm
lol… maar dis nou vir jou reguit. Ek is geskei, en in alle eerlikheid dink ek nie wat vir my, piet, sannie en koos gemideld is sal die selfde kan wees nie. die rede is dat dit van mens tot mens verkil, van omgewing en admosveer… daar is soveel dinge wat bydra tot n mens se sex lewe…
February 1, 2008 at 6:15 vm
Hierdie was nog altyd die heel grootste fights in ons huis. My anderhelfte het ook n baie groter behoefte gehad as ek. Vir baie jare – BAAAIE lusser.
Nou dat ek die vroee 40’s slaan is die bordjies mooi verhang en is hy die een wat kla en mor as ma se hoezit.
Ek dink dis hoe ons aanmekaar gesit is. As ons jonger is en daar is kinder is jou eerste reaksie om eers na die kinders om te sien en dan is moegheid n ding wat jou lamle.
Soos jy ouer word oorkom jy baie van jou inhibisies en is dit makliker om seks te he sonder om te huiwer – nou is pa net lus om voor die TV te sit of sy computer games te speel – of iets. Ek verstaan nou die fights wat ons gehad het en sy frustrasies baie, baie beter.
February 1, 2008 at 8:44 vm
Dalk moet jy ‘n videoversameling opbou en jouself twee keer per week bevredig, dan hoef jou vrou dit net een keer te doen en dan is almal gelukkig.
February 1, 2008 at 8:48 vm
Bertus, n man van vele blou dade sien ek. Dis nie altyd die antwoord nie – ek weet nie wat die antwoord is nie, maar ek raak kwaad as daar enige iets blou in my huis kom – dan voel ek ek is nie meer goed genoeg nie – daars nou girlie kak vir jou!!
February 1, 2008 at 9:07 vm
Wel, ek sal nie sê ek is self ‘n man van vele blou dade nie, dit was maar net ‘n voorstel. Self was ek nog nooit in vriend BeginnerBoer se situasie nie.
February 1, 2008 at 9:16 vm
Koeks ek stem met jou, ek verpes blou movies en tydskrifte! Dis verneedrend om te weet my “man” kyk eerder na dit as na my. En boer my raad is bly maar eerder van dit weg, tensy dit ook iets vir haar doen sal die ruseltaat eerder nog minder sex vir jou beteken…
February 1, 2008 at 9:18 vm
[...] seksdrang: die ewige konindrom February 1, 2008 ek lees nou net hier op ‘n boerklong se blog ‘n vragie wat my toe nogal aan die dink sit. die hele een oor ek wil, jy wil nie, wat [...]
February 1, 2008 at 10:32 vm
Ek en Vroutjie laaik pomp. So 7-8 keer ‘n week.
February 1, 2008 at 10:38 vm
Jy is maar 2 jaar getroud, en jy kla nou al? Hehe, jou beurt kom nog!
Ek is hierdie jaar 20 jaar getroud. In die eerste 15 jaar was dit baie duidelik dat Liefie se behoefte heelwat groter is as myne. Ek kan lewe op cuddle en soen. Maar 4 keer ‘n week was nie vir hom te veel nie.
Noudat ons bietjie ouer is, en altwee rededelik bedrywig is met ons eie besighede, is dit so 1 keer ‘n week, partykeer 1 keer in twee weke!
Maar ons enigste verlaat binnekort die nes, so wie weet wat dan kan gebeur? Miskien kan ons met behulp van suurstof tenks en BAIE Bioplus, weer 4 keer ‘n week haal!
February 1, 2008 at 12:38 nm
Goeie vraag sonder ‘n antwoord. Gemiddeldes het niks met enige iets uit te waai nie en sy gaan defnitief nie dink jy is snaaks as jy haar vertel mense doen dit gemiddeld soveel en soveel keer per week so en so nie. Om die waarheid te se, dit gaan haar waarskynlik grensloos irreteer en diep die bliksem in maak. Gaurenteed sy gaan jou nie meer spyker net omdat sy dan meer average gaan voel nie… think about it.
Hoe was sy voor die troue? Anders? Of dieselfde? Wat doen jy nou anders as toe? Gee minder aandag? Of jag jy haar nogsteeds effektief? Skryf jy gediggies, gee haar onverwags blomme, maak deure vir haar oop, komplimenteer haar, tap vir haar badwater in… ek weet nie. Laat jy haar nog so begeerlik voel soos wat jy gedoen het voordat julle getroud was? Of het julle maar gewoond geraak aanmekaar?
Jy moenie worry oor hoeveel keer jy seks kry nie, jy moet wonder oor hoe jy jou huwelik gaan red. Prioriteite ou maat.
February 1, 2008 at 12:52 nm
eintlik reeds hieroor kommentaar gelewer by oordose (http://oordose.wordpress.com/2008/02/01/seksdrang-die-ewige-konindrom/)
antwoord: getroud. ek wil graag minstens 5 keer ‘n week. hoof van die huis is tevrede met 1 keer elke twee weke. ons kompromie is 3 keer elke twee weke. en die res sorg ek self voor.
ek het oor die jare al baie hieroor gevra (ja, ek vra mense sulke goed. ek vind dat hulle gewoonlik antwoord). en dit wil vir my lyk asof daar beduidend meer (as wat mense dink) verhoudings is waar die vrou se begeerte meer is as die man s’n. ‘n goeie man koop dan vir sy vrou ‘n vibrator. (weet nie wat ‘n goeie vrou vir haar man koop nie. hmmm, nee wag, ek weet. het al prentjies gesien.)
verder het ek ‘n teorie (waaroor ek al geblog het – http://inderdaad.wordpress.com/2007/11/02/die-punt-van-seks/): ek dink baie vroue wil nie so gereeld seks hê nie, want dis nie so bevredigend nie. hoekom sal jy wil seks hê as jy nie seker is daar is vir jou ‘n orgasme in nie? as die man dus talentvol is, en ‘n orgasme kan waarborg, sal hy waarskynlik meer seks kry. dink ek.
February 1, 2008 at 1:10 nm
ongetroud,gesond en lekker.Is dit nou per seksmaat of sommer so in die algemeen? Tel dit as jy en sy gekom het of net jy of net sy?moet jy al die kere dan ’sum of’ of soek jy net die gemiddelde van al die moontlike opsies?maak dit saak of jy dit geniet het en of jy dit gedoen het om die ‘checklist’ te kan tick? Speel tegniek en ervaring ‘n rol?Tel dit as een van die honde of katte jou dophou? Oggend of middag? Tel paaldansers en kroegkonyntjies?Speel ouderdom ‘n rol?Jy dink te veel tjomma.Hou op worry…koop ‘n bos blomme…drop daai broek…soek vastrap plek en gee jou beste…rus…en herhaal.Sterkte.
February 1, 2008 at 1:53 nm
February 1, 2008 at 4:09 nm
Miskien help die volgende: (hehehe)
TO MY DEAR WIFE:
During the past year I have tried to make love to you 365 times.
I have succeeded 36 times, which is an average of once every ten days.
The following is a list of why I did not succeed more often:
54 times the sheets were clean
17 times it was too late
49 times you were too tired
20 times it was too hot
15 times you pretended to be sleep
22 times you had a headache
17 times you were afraid of waking the baby
16 times you said you were too sore
12 times it was the wrong time of the month
19 times you had to get up early
9 times you said weren’t in the mood
7 times you were sunburned
6 times you were watching the late show
5 times you didn’t want to mess up your new hairdo
3 times you said the neighbors would hear us
9 times you said your mother would hear us
Of the 36 times I did succeed, the activity was not satisfactory because:
6 times you just lay there
8 times you reminded me there’s a crack in the ceiling
4 times you told me to hurry up and get it over with
7 times I had to wake you and tell you I finished
1 time I was afraid I had hurt you because I felt you move
===
DEAR HUSBAND:
I think you have things a little confused.
Here are the reasons you didn’t get more than you did:
5 times you came home drunk and tried to screw the cat
36 times you did not come home at all
21 times you didn’t cum
33 times you came too soon
19 times you went soft before you got in
38 times you worked too late
10 times you got cramps in your toes
29 times you had to get up early to play golf
2 times you were in a fight and someone kicked you in the balls
4 times you got it stuck in your zipper
3 times you had a cold and your nose was running
2 times you had a splinter in your finger
20 times you lost the notion after thinking about it all day
6 times you came in your pajamas while reading a dirty book
98 times you were too busy watching TV
Of the times we did get together:
The reason I laid still was because you missed and were screwing the sheets.
I wasn’t talking about the crack in the ceiling, what I said was, “Would you prefer me on my back or kneeling?”
The time you felt me move was because you farted and I was trying to breathe.
February 1, 2008 at 4:10 nm
Platkuif: 10 uit 10
February 1, 2008 at 9:07 nm
Sien, die ding staan so : ek wil graag baie seks he^, want ek vind my vrou baie aantreklik en sy maak my jags. Ek sou net graag wou he^ dat sy ook so voel daaroor, en dat dit iets is wat ons beide so baie geniet dat sy dit ook baie wil doen. Amper soos ‘n stokperdie wat ons saam kan be-oefen.
Maar ek besef stadigaan sy dink anders hieroor as ek, en ek moet dalk net Platkuif se raad volg en relax.
Ek kan verstaan dat julle dames bedoel dat julle nie hou daarvan as julel mans porn kyk nie. Maar dit hang seker ook maar van die vrou af.
February 1, 2008 at 9:33 nm
maeree, ek lei so half af dat jy ‘n vrou is, met ‘n gelukkige man op hierdie gebied
as ek nie genoeg kan oefen nie, en nie hoor wat goed is en wat ek maar eerder moet laat staan nie, kan ek nie beter word nie. ek wil juis hê dit moet vir haar so lekker wees dat sy ook meer wil.
April 29, 2009 at 4:14 vm
getroud. so 5 keer ‘n week.